05 January 2010

PotjieKos Kompetisie

5 Januarie 2010
Die vraag wat baie mense vra is......"Wie is die werklike Potjiekos koning van Pinetown Kampus?"
Wel om die antwoord op hierdie vraag te kry....wil ons almal uitnooi na Pinetown Kampus se jaarlikse.
Julle is welkom om soveel vriende en familie saam te bring as wat jy kan.  Die maklikste is om mekaar se "expertise" saam te snoer en in te skryf as 'n groep.

Daar is geen inskrywings fooi vir hierdie kompetisie nie en die doelwit agter alles is net om lekker saam te kuier en nuwe vriende te leer ken. 
Die geleentheid vind plaas by Paradise Valley Piekniek area vanaf 07:30 tot en met ongeveer 15:30.

Gary@doxadeo.co.za
0823756543
031 7017807/8

2 comments:

  1. Ek wonder net watse verrassings ons hierdie keer in van die potjies gaan kry!!! Ons het mos gesĂȘ "GEEN OMKOPERY NIE"!!!!

    ReplyDelete
  2. Hekke maak 07:15 oop. Toegang is R8 per volw en R4 per kind onder 12jaar. Paradise Valley hier kom ons!!
    Gary

    ReplyDelete

Please take time to leave us a commet / suggestion or a message